SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Lam met ansjovis en ertjies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Lam met ansjovis en ertjies
Lam met ansjovis en ertjies Lam met ansjovis en ertjies Lam met ansjovis en ertjies

Lam met ansjovis en ertjies
(serves 4)

Hierdie resep is deur Reuben Riffel gemaak toe ek ‘n storie saammet hom vir Top Billing gedoen het. En soos alle disse van Reuben, smullekker.
Vir die wat nog nie anjovis saammet lam probeer het nie – julle weet nie wat julle mis nie!


2e olyfolie 

3 uie, fyn gesny 

4 knoffelhuisies, fyngekap
6 anjovis filette 

1 k hoenderaftreksel 

1.2kg lam skouer, ontbeen en in 5cm blokkies gesny

¾ k ertjies 

1e rofweg gekapte oreganum blare
500g spinasie 



Maak die olie warm en braai die uie oor matige hitte tot sag (8-10 minute). Gooi die knoffel en ansjovis by en roer tot die ansjovis ‘oplos’ (1-2 minute). Gooi die aftreksel en die lamblokkies by. Prut, met die deksel op, tot die lam sag is (ongeveer 2½ ure). Roer nou en dan. Gooi die ertjies en die oreganum by. Prut so 4-5 minute en roer dan die spinasie by. Kook tot die spinasie reg is (1 minuut). Bedien dadelik met Franse (of soortgelyke) brood.

Lamb with anchovies and peas

(serves 4)

2T extra-virgin olive oil
3 onions, thinly sliced

4 cloves of garlic, crushed

6 anchovy fillets
1 cup chicken stock

1.2kg lamb shoulder, deboned, cut into 5cm pieces

¾ cup shelled peas

1T coarsely torn oregano leaves 

500g English spinach

Heat oil in a casserole, add onion and cook over medium heat until soft (8-10 minutes). Add garlic and anchovies. Cook until the anchovies dissolve (1-2 minutes). Add stock 
and lamb. Bring to a simmer, skimming scum. Reduce heat to low, cover and simmer, stirring occasionally, until lamb is tender (2½ hours). Add peas and oregano. Simmer until tender (4-5 minutes). Stir in spinach. Cook until wilted (1 minute). Serve immediately with crusty bread.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development