SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Lae vet, lae kalorie wortelkoek

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Lae vet, lae kalorie wortelkoek
Lae vet, lae kalorie wortelkoek Lae vet, lae kalorie wortelkoek Lae vet, lae kalorie wortelkoek

Lae vet, lae kalorie wortelkoek

Hierdie koek is geskik vir diabetes en mense wat ‘n laekaloriedieet volg.

(12 portions)

Cake:
2 k koekmeel
½ k hawermeel
2 t bakpoeier
knypie sout
2 t kaneel
1 k Sugalite
2 k fyngerasperde wortels
½ k gekapte neute
⅔ k fyngedrukte pynappel (sous afgegooi)
1 k laevet karringmelk
½ k sonneblom-/canolaolie
1 t vanielje-ekstrak
3 eiers
2 e bruinsuiker
Maaskaasversiersel
1 t gelatienpoeier
2 e kookwater
2 e sugalite
½ t venielje-ekstrak
250 g gladde laevetkaas
125g roomkaas

Koek:
Meng die droë bestanddele saam in ‘n groot mengbak. Voeg die wortels, neuter en pynappel by. Meng die karringmelk, oilie, eiers en vanielje-ekstrak saam. Voeg by die wortelmengsel. Skep deeg in ‘n gesmeerde koek van 160 mm × 160 mm 60mm. Bak 50-60 minute by 160˚C. Gooi die koek uit op ‘n afkoelrak en laat heeltemal afkoel voordat jy dit versier.
Versiersel:
Los die gelatien in warm water op en laat afkoel tot kamertemperatuur. Vou die gelatien met die sugalite & vanielje-ekstrak in die kaas in. Smeer op die koek. Versier met ‘n vars wortel en bedien.


Low fat, low calorie Carrot cake

This cake is suitable for diabetics as well as people following a healthy eating plan.

(12 portions)

Cake:
2 c cake flour
½ c oat bran
2 t baking powder
pinch of salt
2 t cinnamon
1 c Sugalite
2 c finely grated carrots
½ c chopped nuts
⅔ c crushed pineapple (drained off all juice)
1 c low fat buttermilk
½ c sunflower oil/ canola oil
1 t vanilla essence
3 eggs
2 T brown sugar
Cottage Cheese Icing
1 t gelatine powder
2 T boiling water
2 T sugalite
½ t vanilla essence
250 g smooth low fat cottage cheese
125g cream cheese

For the cake:
Mix the dry ingredients together in a large mixing bowl. Add the carrots, nuts and pineapple. Mix the buttermilk, oil, eggs and vanilla essence together. Add to the carrot mixture. Spoon dough in a greased 160 mm × 160 mm 60mm cake pan. Bake for 50-60 minutes at 160˚C. Turn cake out onto a wire cooling rack to cool completely before decorating and serving.
For the icing:
Dissolve gelatine in the boiling water and allow to cool down to room temperature. Fold the gelatine with sugalite & vanilla essence into the cheeses. Spread the icing on the cooked carrot cake. Decorate with fresh carrot, if desired, and serve.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development