SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Hoenderpastei

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Hoenderpastei
Hoenderpastei Hoenderpastei Hoenderpastei

 


Hierdie hoenderpastei is vir Pasella gemaak by die gastehuis, Nikki’s Stonehouse, in Villiers.


1 groot hoender (1.5 – 2kg) 


halwe suurlemoen


paar tiemietakkies


1 hoenderekstrakblokkie


bietjie grofgemaalde swartpeper


1 pakkie sampioensoppoeier 


1 k hoenderaftreksel 


½ k room


1 bos spinasie, geblansjeer en goed drooggemaak 


125ml fetakaas


1 pak skilferkorsdeeg


2 snye broodkrummels


125ml songedroogde tamaties


2 e mayonaisse


Kook die hoender saam met die suurlemoen, tiemie, hoenderekstrak en peper tot sag. Haal die hoender uit, verwyder die bene en maak die hoender fyn. Hou een koppie van die water waarin die hoender gekook het oor. (Jy kan die res van die ekstrak vries en gebruik om risotto of sop te maak.


Verhit soppoeier, hoenderaftreksel en room saam om die soppoeier op te los en die mengsel effens te verdik. Roer bietjie daarvan in by die hoender en laat om af te koel. Meng die spinasie en die feta.


Neem die skilferkorsdeeg en rol effens uit. Sny die kante in ‘vingers’. Sprinkel die broodkrummels op die deeg, skep 'n laag hoender, gevolg deur 'n laag spinasie en feta met songedroogde tamaties bo-op. Skep weer 'n laag hoender bo-op en vleg die ‘vingers’ toe. Smeer mayonaisse oor en bak vir 30min by 200°C. Verlaag die hitte na 180°C en bak nog 30min. Sit voor met die orige sampioensous. 


 


Chicken Pie


1 large chicken (1.5 – 2kg) 


½ lemon


few sprigs thyme


1 chicken stock cube


pinch black pepper


1 packet mushroom soup powder 


1 c chicken stock 


½ c cream


1 bunch spinach, blanched and dried 


125ml feta cheese


1 packet puff pastry


4 T fresh breadcrumbs


125ml sundried tomatoes


2 T mayonnaise


Boil the chicken with the lemon, thyme, stock cube and the pepper till soft. Remove from the cooking liquid, remove the bones and cut into small pieces. Reserve 1 cup of the cooking liquid (stock). Freeze the rest to use in risottos or soups.


Heat the soup powder, chicken stock and cream together to dissolve the powder and to thicken the mixture. Mix in with the chicken (you can also reserve some to use as a sauce). Mix the spinach and feta.


Roll out the pastry. Cut the sides into ‘fingers’. Sprinkle the breadcrumbs on top. Spoon a layer of the chicken mixture on top, followed by the spinach and feta mixture. Top it with the sundried tomatoes and the remaining chicken. Plait the ‘fingers’ over the top of the filling. Paint with the mayonnaise. Bake for 30min at 200°C. Lower the heat to 180°C and bake another 30min. Serve with the remaining mushroom sauce. 


 


Kommentaar / vrae:

 Hierdie hoenderpastei lyk voorwaar \\\'n treffer en ek gaan dit sekerlik probeer.
Ek sal julle laat weet hoe suksesvol ek is.
Beste wense aan almal, op Pasella, my gewildste program.
Manny
deur Manny Prag
25 February 2012 13:55:27






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development