SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Speserymengsel vir lam op die spit.

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Speserymengsel vir lam op die spit.
Speserymengsel vir lam op die spit. Speserymengsel vir lam op die spit. Speserymengsel vir lam op die spit.

Hierdie resep is uit die boek Braaikonings van die Kaapse Wynlande uit die hoofstuk wat fokus op KWV Wyne.


(Maak 2 koppies)


½ k tiemieblare
½ k roosmaryn
2 E sout
2 E peper
¼ k knoffel (fyngemaal)
¼ k suurlemoensap
½ k chenin blanc-wyn


Meng al die bestandele saam en smeer oor die lam wat op die spit braai.


SPITBRAAI-WENKE:
Begin die kook van die lam met die maagkant oor die vuur, maar draai die maag weg van die vuur se hitte aan die einde.
Braaityd is 2-3 ure, afhangend van die groote van die lam. Sodra die binne-temperatuur van die vleis 60„aC behaal en die sappe pienk is, is die lam gaar.
Die bene vat die langste om gaar te word, plaas dus die kole in ‘n groter hoop onder die bene aan die begin en sprei hulle dan uit na die eerste halfuur se braai. Laat die vleis toe om vir 20 minute te rus voor dit gekerf word.


Spice rub for lamb on the spit


This recipe is from the book Braai Masters of the Cape Winelands out of the chapter Sociable Spit Braais which focuses on KWV Wines.


(Makes 2 cups)


½ c thyme leaves
½ c rosemary
2 T salt
2 T pepper
¼ c garlic (crushed)
¼ c lemon juice
½ c chenin blanc wine


Combine all the ingredients and use to baste the lamb on the spit braai.


SPIT BRAAI TIPS:
Start cooking by facing the belly to the fire and end by turning the belly away from the heat. Cooking time is 2-3 hours, depending on the size of the lamb. When the internal temperature reaches 60„aC and the juices are pink, the lamb is done. The legs take longer to cook, so pile the coals in a higher mould under them at the start of the braai and then even them out after half an hour of cooking.


Allow the meat to rest for 20 minutes before carving it.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development