SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Oopgevlekte, gemarineerde lamsboud

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Oopgevlekte, gemarineerde lamsboud
Oopgevlekte, gemarineerde lamsboud Oopgevlekte, gemarineerde lamsboud Oopgevlekte, gemarineerde lamsboud

Bekende sjef en Pasellaghoeroe, Reuben Riffel, het hierdie lamsboud voorberei vir ‘n insetsel waar ons Suid-Afrikaanse smake gevier het. Volgens Reuben is daar niks meer ‘ikonies as Karoolam op ‘n braai’ nie!

(Bedien 6-8)

1 oopgevlekte, ontbeende lamsboud

Marinade
2 k olyfolie
½ k rooiwynasyn
1½ t roosmaryn
1 e bruinsuiker
15 knoffelhuisies, geskil, halveer
5 medium uie, geskil en dun gesny
2 t tiemie

Speserye
¼ k rissiepoeier
2 e knoffelsout
2 e swartpeper
1 t komynpoeier
1 t cayenne-peper

Glasuur middel
½ k heuning
2 e rooiwynasyn
¼ k gekapte pietersielie

Vir die russlag
½ k olyfolie
1 suurlemoen
seesout
varsgemaalde swartpeper

Maak seker die lam is droog. Verpulp die marinadebestanddele in ‘n voedselverwerker. Rol ‘n gaaslappie om die lam. Plaas die helfte van die marinade in ‘n braaibak, plaas die lamsboud bo-op, gevolg deur die res van die marinade. Sit twee bakstene, wat met foelie bedek is, bo-op. Bedek die hele storie met kleefplastiek en los om oornag te marineer.

Meng al die bestanddele vir die glasuurmengsel en hou in ‘n bottel. Meng al die bestanddele vir die speserye mengsel. Haal die lam uit die gaasdoek en smeer in met die speseryemengsel. Braai oor medium warm kole vir sowat 10 – 15 minute. Draai en braai nog 10 – 15 minute. Verf die glasuurmengsel aan beide kante en braai dan nog 2 – 3 minute aan ‘n kant.

Meng olyfolie met suurlemoen, voeg sout en peper by en plaas op ‘n houtbord. Plaas die boud bo-op, bedek met foelie en laat rus 10 minute. Sny en bedien.


Butterflied marinated leg of lamb

(Serves 6-8)

1 deboned leg of lamb

Marinade
2 c olive oil
½ c red wine vinegar
1½ t rosemary
1 T brown sugar
15 garlic cloves, halved
5 onions, thinly sliced
2 t thyme

Spices
¼ c chilli powder
2 T garlic salt
2 T black pepper
1 t cumin powder
1 t cayenne pepper

Glaze
½ c honey
2 T red wine vinegar
¼ c parsley, chopped

To rest
½ c olive oil
1 lemon
Sea salt
Black pepper

Cut the lamb open. Place the marinade ingredients in a food processor and blitz until fine. Roll muslin cloth around the lamb. Place half of the marinade in a roasting pan, place the lam on top op the marinade and cover the lamb with the rest. Place a brick that is covered with foil on top of the leg and cover with plastic wrap. Marinate over night.

Mix the glace mixture together and keep it in a bottle. Mix the spice mix together. Remove the lamb from the pan, take of the muslin cloth and rub in with the spice mixture. Place it over medium warm coals, fat side first. Place two bricks on top of the leg. Grill for 10 – 15 minutes. Turn over and grill for another 10 – 15 minutes. With a brush, brush the glaze over the leg, grill again on each side for about 3 minutes with the glaze. Mix the olive oil with lemon juice, add the salt and peer and place it on a wooden board. Remove the lamb from the heat onto the wooden board and let it rest for 10 minutes covered by foil.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development