SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Sampioensop

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Sampioensop
Sampioensop Sampioensop Sampioensop

Hierdie resep van Christien Badenhorst, kosredakteur van Finesse-tydskrif, is een van haar gunstellinge om die koue winter af te weer.

(Bedien 4-6)

2-3 e botter
1 ui, gekap
2-3 knoffelhuisies, gekneus
sap en skil van 1 suurlemoen
600-800 g gemengde sampioene, gekap
2 e meel
1 k witwyn
1½ k hoenderaftreksel
100 ml room of melk
sout en vars gemaalde swartpeper, na smaak
½-1 t gekapte vars tiemie

Verhit dit botter in ‘n pot en braai die ui en knoffel tot sag en geurig. Voeg die suurlemoensap en skil by en braai ‘n paar minute. Voeg die sampioene by,  braai tot sag en totdat die meeste vloeistof afgekook is. Sprinkel die meel oor en meng goed. Giet die wyn by en laat kook 5 minute sodat meeste van die alkoholinhoud kan afkook. Roer gereeld. Voeg die aftreksel by en prut 15 minute. Verwyder van die hitte en maak die sop fyn met ‘n handmenger tot alles glad is. Voeg room of melk by en meng goed. Geur met sout, peper en vars tiemie. Verhit weer indien nodig. Bedien saam met gebraaide prosciutto en parmesaanroosterbroodtjies.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Mushroom soup
Christien Badenhorst, food editor of Finesse magazine, says this is one of her favourite recipe to fight of the winter cold.

(Serves 4-6)

2-3 T butter
1 onion, chopped
2-3 garlic cloves, crushed
juice and zest of 1 lemon
600-800 g mixed mushrooms, chopped
2 T flour
1 c white wine
1½ c chicken stock
100 ml cream or milk
salt and freshly ground black pepper, to taste
½ t chopped fresh thyme

Heat the butter in a saucepan and sauté the onion and garlic until soft. Add the lemon juice and zest and sauté for a few minutes. Add the mushrooms and fry until soft and most of the liquid has evaporated. Sprinkle the flour over and mix well. Add the wine and allow to cook for 5 minutes to allow the alcohol to evaporate. Stir often. Add the stock and allow to simmer for 15 minutes. Remove from the heat and puree until smooth. Add the cream or milk and mix well. Season with salt, pepper and fresh thyme. Reheat if necessary. Serve with crispy prosciutto and parmesan toasts.

Pasella takes no responsibility for the accuracy of recipes translated with the Google Translate function.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development