SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Lasagne

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Lasagne
Lasagne Lasagne Lasagne

Mimi Mahlasela speel Aggie in die SABC2-program, 7de Laan en Pasella het haar bederf met haar droommaaltyd, lasagne, wat voorberei is deur Susan Greig van die kookskool ‘Flavours of Susan Greig’.

(Bedien 6-8)

1 ui, fyngekap
1 wortel, gerasper
1 selderystingel, fyngekap
2 knoffelhuisies, gekneus
500 g beesmaalvleis
1/3 k rooiwyn
2 blikkies tamaties
3 e tamatiepasta
2 e sojasous
2 e Worcestershire-sous
1 e gedroogde oregano
2 e vars pietersielie, gekap
18 lasagnevelle
½ k gerasperde parmesaankaas


Kaassous
60 g botter
1/3 k meel
1 l melk
¾ k parmesaankaas, gerasper
knippie fyn neutmuskaat

Verhit olyfolie in ʼn pan en braai die ui, seldery, knoffel en wortel tot sag. Voeg maalvleis by en braai tot bruin. Voeg die wyn, tamaties, tamatiepasta en souse by. Geur met sout en peper by en prut 1 uur tot dik. (Hou dop en gooi ʼn bietjie water by as dit lyk of dit droogkook). Maak die kaassous deur die botter te smelt, voeg die meel by en kook 2 minute. Voeg die melk stadig by, klits aanhoudend tot dik. Voeg die ¾ koppie kaas by en sit eenkant.


Plaas ʼn laag lasagnevelle onderin ʼn groot bakpan. Skep die helfte van die maalvleis op en gooi die helfte van die sous oor. Doen laag vir laag dieselfde en eindig met sous. Sprinkel met die ½ koppie parmesaan en bak 45 minute by 180ºC tot die pasta gekook is en die kaas goudbruin is.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Lasagne

Mimi Mahlasela plays Aggie in the SABC2 programme, 7de Laan and Pasella spoilt her with her favourite dish, lasagne, prepared by Susan Greig of the cooking school ‘Flavours of Susan Greig’.

(Serves 6-8)

1 onion, finely chopped
1 carrot, finely grated
1 celery stick, finely chopped
2 garlic cloves, crushed
500 g beef mince
1/3 c red wine
2 tins tomatoes
3 T tomato paste
2 T soya sauce
2 T worcestershire sauce
1 T dried oregano
2 T chopped parsley
18 lasagne sheets
½ c grated parmesan cheese


Cheese sauce
60 g butter
1/3 c flour
1 L milk
¾ c grated parmesan cheese
pinch ground nutmeg

Heat some olive oil in a pan and sauté the onion, celery, garlic and carrot until soft. Add the mince and fry until brown. Add the wine, tomatoes, tomato paste and sauces. Season with salt and pepper and simmer for 1 hour until thick. (Keep an eye on the sauce, adding water if it looks dry). Make the cheese sauce by melting the butter and adding the flour. Cook for 2 minutes. Add the milk gradually, whisking constantly until smooth and thick. Add the ¾ cup cheese and set aside.


Place lasagne sheets in the bottom of a casserole dish, top with half the mince, half the cheese sauce and then repeat the process finishing with the cheese sauce and topping with the ½ cup cheese. Bake for at 180ºC for 45 minutes until the pasta is cooked and the cheese is golden brown.

Pasella takes no responsibility for the accuracy of recipes translated with the Google Translate function.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development