SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Druiweblatjang

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Druiweblatjang
Druiweblatjang Druiweblatjang Druiweblatjang

Hoofsjef Louisa Greeff en assitentsjef Francina Martin van die Guardian Peak restaurant op die gelyknamige wynplaas net buite Stellenbosch het vir Pasella verskillende maniere gewys om druiwe in te lê vir die winter. Volgens Louise is die blatjang heerlike saam met gebraaide hoender, varktjops of met ʼn kaasbord.

(Maak omtrent 500 ml)

6 koppies pitlose wit- of rooidruiwe
1 rooi ui, gekap
sonneblomolie
2 lourierblare
2 steranys
3 naeltjies
1 t koljandersaad
4 e suiker
6 e witasyn

Kook die druiwe ongeveer 5 minute in water of tot hulle doppies begin oopbars. Dreineer. Soteer die ui en speserye tot sag. Gooi die suiker en asyn by en kook tot stroperig – ongeveer 10 – 15 minute. Gooi die druiwe by en kook nog 5-7 minute. Gooi die blatjang in gesteriliseerde flesse en draai dadelik toe.

WENK: Jy kan ook lemoenskil, knoffel en ander speserye byvoeg.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.


Grape chutney

Head chef, Louisa Greeff, and assistant chef, Francina Martin of the Guardian Peak restaurant on the wine farm with the same name shared their secrets for preserving grapes. According to Louisa this chutney delicious with grilled chicken, pork chops or with a cheeseboard.


(Makes about 500ml)

6 cups seedless white or red grapes
1 red onion, chopped
sunflower oil
2 bay leaves
2 star anise
3 cloves
1 t coriander seed
4 T sugar
6 T white vinegar

Boil the grapes in water for about 5 minutes or until the skins burst open. Drain well. Saute the onion and spices until soft. Add the sugar and vinegar. Cook until syrupy for about 10-15 minutes. Add the grapes and cook for a further 5-7 minutes. Place the chutney in warm sterilized jars and close the lids tightly.

TIP: You can also use orange rind, garlic or other spices to flavour the chutney.

Pasella takes no responsibility for the accuracy of recipes translated with the Google Translate function.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development