SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Lemoenstroop

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Lemoenstroop
Lemoenstroop Lemoenstroop Lemoenstroop

Hierdie maklike lemoenstroop is ʼn heerlike alternatief vir die winkel-gekoopte lemoensap wat soveel preserveermiddels het. Die stroop is ook lekker oor sponskoeke of selfs in skemerkelkies.
 
(Maak omtrent 2L)

2,5 kg witsuiker
gerasperde skil van 8 lemoene
16 tot 18 lemoene se sap
1 e Engelse sout
1 e sitroensuur
2 e wynsteensuur

Los die suiker op in die lemoensap deur dit te roer. Jy kan dit effens verhit, maar dit kan moontlik van die vitamiene beskadig en is nie nodig nie. Roer die res van die bestanddele by. Syg deur ʼn doek of sif. Gooi in gesteriliseerde bottles en verseël.


Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.


Kommentaar / vrae:

 moenie op die afdruk masjien klik nie, druk op die woord.
deur VICKI BEZUIDENHOUT
19 March 2011 10:00:42




 Hi Bonnie! Wanneer jy op die 'Afdruk' skakel boaan die bladsy druk, hoort die rekenaar vir jou 'n nuwe venstertjie oop te maak wat slegs die resep toon - sonder die video en fotos. Dan druk jy net weer 'Afdruk' in die nuwe venstertjie om die resep te kry.
deur Pasella Web
09 September 2010 09:57:35




 Dit lyk so lekker maar ongelukkig kry ek nie julle resep om afdruk te maak nie?

deur Bonnie Van Zyl
08 September 2010 20:40:53






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development