SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Clover se Hoender Marinade

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Clover se Hoender Marinade
Clover se Hoender Marinade Clover se Hoender Marinade Clover se Hoender Marinade

Bestanddele:


Drie uie
Vier stukke hoender
Sojasous
Speserye van jou keuse
Clover Krush lemoensap


Metode:

Begin deur die uie fyn te kap en in die kastrol te sit. Gooi dan die heerlike lemoensap by. Daarna voeg jy die sojasous en speserye van jou keuse. Sit die kastrol in die yskas vir 4 ure, sodat die hoender kans het om lekker in die marinade te rus. Braai en geniet!


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development