Wild Spirit backpackers

05 Desember 2018

Op hierdie episode van Pasella besoek ons drie gewilde backpackers. Een van hulle is in Natures Valley waar Hemelbesem bos gaan saam met ‘n origami-kunstenaar wat met papier toor. 

Ross Symons is ‘n origami-kunstenaar wat sy beroep as programmeerder agtergelos het om homself voltyds op sy papier-kuns toe te spits. Hy en Hemelbesem vat die Tuinroete na ‘n backpackers naby Natures Valley.