WATER: Jay

09 April 2014

Jay op Pasella

WATER: Jay

Jay nooi Tracy na die stel van sy nuutste musiekvideo, Twee. Hulle is by die Pretoria dieretuin waar Jay verduidelik hoekom twee beter as een is.

Kyk die insetsel hier:



Vir Besprekings:
CO Productions
T : 012 751 3601
E : info@coproductions.co.za
www.coproductions.co.za


Lees Ook: