Voorskou vir die VER program


Voorskou vir die VER program:



VER: Art Deco Geboue VER: Art Deco Geboue

Paul gaan maak ‘n draai by Springs op Johannesburg se Oosrand omdat Angelique Gerber hom wou wys waar sy grootgeword het.
» Lees meer

VER: Pistachios VER: Pistachios

Crystal het uitgevind dat daar in die Noordkaapse Prieska-omgewing met pistachio neute geboer word.
» Lees meer

VER: Elroy Gelant VER: Elroy Gelant

Elroy Gelant – Suid-Afrika se landloop en padwedloop-kampioen – het in 2013 die vinnigste 5000m vir die jaar, in die wêreld, gehardloop.
» Lees meer

VER: Bok van Blerk VER: Bok van Blerk

Paul wou opvang rondom al die nuwe ontwikkeling in Bok se lewe en het besluit saam potjie maak en visvang is net die ding.
» Lees meer

VER: Marga van Rooy VER: Marga van Rooy

Melinda gaan drink tee by veteraanaktrise Marga van Rooy om te gesels oor haar rol in die film
» Lees meer

VER:  Katryn Kruger VER: Katryn Kruger

Cindy loer in by ‘n fotosessie van die nuwe sensasie in internationale modelsirkels - Katryn Kruger
» Lees meer

VER: The Pretty Blog VER: The Pretty Blog

Ons blogger van die week is Nicola Pretorius van The Pretty Blog
» Lees meer

VER: Peter de Villiers VER: Peter de Villiers

Peter de Villiers het geen bekendstelling nodig nie. Die oud-Springbok afrigter sit in ons Kitskuierstoel.
» Lees meer

 


Lees Ook: