Voorskou vir die SKEP program






SKEP: Bobby van Jaarsveld SKEP: Bobby van Jaarsveld

Melinda ontmoet vir Bobby by die Staatsteater waar hulle tans repeteer aan Droomkind. Sy neem hom en swaer, Derick Hougaard, vir 'n koekversierkompetisie.
» Lees meer

SKEP: Denver Vraagom SKEP: Denver Vraagom

Meer oor akteur Denver Vraagom in kitsfeite
» Lees meer

SKEP: Clock Tower SKEP: Clock Tower

Lynelle besoek die Clock Tower by die V&A Waterfront en leer meer oor sy 'kleurvolle' geskiedenis.
» Lees meer

SKEP: Casper de Vries SKEP: Casper de Vries

Paul speel model vir Casper de Vries wat deesdae skilder. Ons sien ook hoe Casper vaar met 'n pyl en boog waar ons gesels oor die nuwe film, Konfetti.
» Lees meer

SKEP: Madre's Kitchen SKEP: Madre's Kitchen

Ons loer in by Stanford waar Madre ons wys hoe om vyekoek en lamsbredie te maak met plaaslike bestanddele.
» Lees meer

SKEP: Heinrich Brussow SKEP: Heinrich Brussow

Irshaad kuier by Springbok en Cheetahs rugbyspeler in Bloemfontein. Ons ontmoet ook sy vrou, Caroline-Grace.
» Lees meer

SKEP: Name in Noord-Kaap SKEP: Name in Noord-Kaap

Crystal-Donna besoek die Noord-Kaap om uit te vind waar Draghoender, Grootdrink en dies meer hulle name vandaan kry.
» Lees meer


Lees Ook: