Voorskou vir die PLEK program




PLEK:  Pasella kuier in Gouritsmond PLEK: Pasella kuier in Gouritsmond

Die seedorpie, Gouritsmond, lê so 50km wes van Mosselbaai. Daar, tussen die rivier en die see, kamp mense graag.
» Lees meer

PLEK: Die Adam Kok staproete in Philippolis PLEK: Die Adam Kok staproete in Philippolis

Paul stap terug in tyd op die Adam Kok roete en ervaar die Griekwas se geskiedenis, kos, kultuur en humor.
» Lees meer

PLEK: Lynelle kuier by aktrise Helene Truter PLEK: Lynelle kuier by aktrise Helene Truter

Onthou julle Tannie Poppie in Vetkoekpaleis? Sekerlik die rol waarvoor meeste mense Hélène Truter die beste ken.
» Lees meer

PLEK: Paarl se wonderlike produkte PLEK: Paarl se wonderlike produkte

‘n Onthaal in die skadu van die Taalmonument? Beslis die beste manier om ons taal en die Paarl se wonderlike produkte te vier.
» Lees meer
» RESEP: Suurlemoen lamsboud met amandel kors
» RESEP: Mango en Vanielje Maaskaas Mousse

PLEK: Pasella kuier by kontinuiteitsaanbieder Prim Reddy PLEK: Pasella kuier by kontinuiteitsaanbieder Prim Reddy

Wat doen die eertydse SABC kontinuiteitsaanbieder, Prim Reddy, deesdae. Lynelle het gaan inloer by haar nuwe huis in Melkbosstrand.
» Lees meer

Kitskuier: Akteur Cedwyn Joel Kitskuier: Akteur Cedwyn Joel

Ons kitskuier vir die week is by die akteur, Cedwyn Joel. Julle sal hom onthou as kroegman Sonny in Generations en meer onlangs as Hans in Swartwater.
» Lees meer

BLOG:Moedersdag Geskenke met The Pretty Blog BLOG:Moedersdag Geskenke met The Pretty Blog

Ons blog van die week is www.theprettyblog.com en mede-eienaar, Christine Meintjies wys ons hoe om twee selfdoengeskenke vir Moedersdag te maak.
» Lees meer
» SELFDOEN: Tuisgemaakde Laventel Badsout
» SELFDOEN: Klapperolie Lyfskrop

GHOEROE: Willie bou ‘n spesiale tuinpad GHOEROE: Willie bou ‘n spesiale tuinpad

Tuinghoeroe Willie bou ‘n tuinpad wat sentimentele waarde het. Klink snaaks? Wel kyk maar, want ons weet nou al dat al Willie se idees wonderlik is.
» Lees meer

Lees Ook: