Voorskou vir die MIDDEL program




Pasella doen Lift Jet Boarding saam met Clint Brink Pasella doen Lift Jet Boarding saam met Clint Brink

Ons het Clint Brink so 10 jaar gelede in Generations leer ken. Melinda het ‘n avontuurlustige dag saam met die sexy akteur spandeer.
» Lees meer

Pasella kuier in Fauresmith Pasella kuier in Fauresmith

Fauresmith lê 150 km suid van Bloemfontein en is die provinsie se 2de oudste dorpie.
» Lees meer

Pasella loer in by die Nirox Beeldhoupark se kunsuitstalling Pasella loer in by die Nirox Beeldhoupark se kunsuitstalling

By die Nirox Beeldhoupark naby Krugersdorp, word daarelke jaar ‘n kunsuitstalling gehou. Paul het gaan inloer om van die kunstenaars te ontmoet.
» Lees meer

Pasella grawe rond by Kaap Punt Pasella grawe rond by Kaap Punt

Kaap Punt val in die Tafelberg Nationale Park. Cindy het gaan rondgrawe en stories oor spookskepe, historiese wrakke en ‘n moeilike bouproses ontdek.
» Lees meer

'n Kooksessie in Middelburg met Pieter Malan 'n Kooksessie in Middelburg met Pieter Malan

In 2012 was Pieter Malan die naaswenner van Pasella se gewilde Tuiskokkompetisie. Deesdae is hy sjef by Angie’s Lounge in Mpumalanga se Middelburg.
» Lees meer

Die ATKV Mediaveertjie-toekennings Die ATKV Mediaveertjie-toekennings

Die ATKV Mediaveertjie-toekennings is jaarliks ‘n glansaand wat ons graag bywoon. Melinda was daar vir gesels met die bekendes en die wenners.
» Lees meer

Tuinghoeroe Willie maak 'n stoepversiering Tuinghoeroe Willie maak 'n stoepversiering

Tuinghoeroe Willie, is weer besig in sy tuin buite Stellenbosch. Die keer wys hy hoe jy ‘n geskenk of ‘n stoepversiering kan maak uit ou voëlnessies.
» Lees meer

Kitskuier met Martelize Brink Kitskuier met Martelize Brink

Martelize Brink is mede-aanbieder en regisseur van die radiostasie se oggendprogram. Die week kry sy sit in ons kitskuierstoel.
» Lees meer

BLOG: Monsters to Munchkins BLOG: Monsters to Munchkins

Die week se blogger is Andalene Salvesen, die vrou agter die webtuiste Monsters to Munchkins wat fokus op kinderopvoeding.
» Lees meer


Lees Ook: