Voorskou vir die KUNS program





Ondek die Ooskaap se nuwe Chokka-staproete Ondek die Ooskaap se nuwe Chokka-staproete

Dink prentjiemooi seedorpies, ‘n ongerepte kuslyn, die blougroen oseaan bedreigde pikkewyne en ‘n calamari vang en proesessie – dan weet jy wat om te verwag.
» Lees meer

'n Wonderlike versameling van ou masjiene 'n Wonderlike versameling van ou masjiene

Paul ontdek twee interessante trekker versamelings in die Noordwes provinsie se Schweizer-Reneke omgewing.
» Lees meer

Kos en kuns ontmoet op een unieke plekmatjie Kos en kuns ontmoet op een unieke plekmatjie

Twee kunstenaars het elkeen ‘n plekmatjie geverf, maar het ‘n area groot genoeg vir ‘n bord gelaat waar die sjef die kunswerk met kos kon ‘voltooi’.
» Lee meer

Pasella loer in by akteur Ruben Engel Pasella loer in by akteur Ruben Engel

Minki gaan kuier saam met die Montana akteur Ruben Engel by sy huis en in die area waar hy grootgeword het.
» Lees meer

Pasella leer om seep te maak Pasella leer om seep te maak

Cindy kry ‘n les in seepmaak by Bev Missing, skrywer van die boek - Natuurlike Seepmakery.
» Vind uit hoe

Pasella kuier saam met liedjieskrywer Stef Kruger Pasella kuier saam met liedjieskrywer Stef Kruger

Dieter maak ‘n draai by Stef in sy tuisdorp Danabaai en vind uit dat Stef self ook al 6 albums uit het.
» Lees meer

BLOG: Melkkos en Merlot BLOG: Melkkos en Merlot

Lizet Hartley van die blog Melkkos en Merlot wys vir Pasella hoe om Mieliekoekies met Gerookte Salm voor te berei.
» Lees meer

KitsKuier saam met die aktrise Erika Wessels KitsKuier saam met die aktrise Erika Wessels

Pasella wou die mens agter die vele rolle leer ken.
» Lees meer





Lees Ook: