VER: Elroy Gelant

23 Mei 2014

Elroy Gelant on Pasella

Elroy Gelant

Elroy Gelant – Suid-Afrika se landloop en padwedloop-kampioen – het in 2013 die vinnigste 5000m vir die jaar, in die wêreld, gehardloop. Tracy gaan loer in by ‘n oefensessie in Potchefstroom.

Bedankings:

Elroy Gelant
Leigh Beukes
Jean Verster

Ons het gebly in Just Tiffany Gastehuis:
Baie dankie aan Charmaine Smit!
www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/just-tiffany-gastehuis Lekkeslaap op Pasella

Lees Ook: