Pasella saal drie perde op

21 November 2018

Hierdie week saal Pasella drie perde van ‘n ander kleur op. Amalia kuier op ‘n eersteklas resiesperd-stoet-plaas naby Stellenbosch. Hemelbesem ontmoet die koning van perde by sy ry-skool in Soweto. Paul maak kennis met die stylvolle Lipizzaners wat hul beste voetjie voorsit vir ‘n foto-sessie saam met Leandi du Randt.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2


Lees Ook: