Pasella reis terug in tyd

20 Mei 2019

Op 20 Maart 2019 reis Pasella terug in tyd. Paul is in die sewende hemel wanneer hy in historiese vliegtuie van tot ‘n halfeeu oud vlieg. Die tradisionele dansvorm, die riel, laat weer oud en jonk se voete jeuk, en Rumacques kuier saam met akteurs wat oor die jare televisie-reeks gunstelinge na die kassie toe gebring het.

Dis drie nostalgiese terugblikke – Woensdag, 19:30 op SABC 2. 

Bedankings:

Acorn Foundation (The Elders Flight)
011 847 7730
www.acornfoundation.org.za
info@acornfoundation.org.za

ATKV - Rieldans
011 919 9000
www.atkv.org.za
atkv@atkv.org.za

47 Gypsies
074 033 0301
www.47gypsies.co.za
47 Beach Road, Gordon’s Bay
bookings@47gypsies.co.za


Lees Ook: