Pasella loer in by akteur Ruben Engel

04 Maart 2014

Pasella loer in by in by die Montana akteur Ruben Engel

Pasella loer in by akteur Ruben Engel

Minki gaan kuier saam met die Montana akteur by sy huis en in die area waar hy grootgeword het. 

Ruben Engel was Winston Phillips in die SABC1 sepie Montana, maar hy het heelwat ander projekte agter sy naam. Hy was ook al in internasionale rolprente soos The Socialite, Pirates en The Ambassador. Dan was hy ook in 2009 tweede in mnr. Suid-Afrika. Minki gaan kuier saam met hom by sy huis en in die area waar hy grootgeword het.

 

Bedankings

Sarah Adams en die grd. 4 klas van Sunnyside Pre-Primary

St Frusquin Weg, Athlone

T: 021 696 5106


Monique Rodgers

City Bowl Market

14 Hope Straat, Gardens, Kaapstad

E:citybowlmarket@gmail.com

www.citybowlmarket.co.za

 


Minkie se klere geborg deur:  Minki se velsorg geborg deur:

 

Olk Khaki en Nimue Skin Technology vir Minki


Lees Ook: