Pasella eet by drie kostrokke

02 Junie 2019

Woensdag 2 Januarie laat wiel Pasella met drie unieke kostrokke.

Die sanger Leon Gropp fynproe roomys van die Knickerboxer Ice Cream Company se roomystrok in Johannesburg, Die Dolphin krieketspan word bederf met ‘n vuurwarm spyskaart in Durban deur die Fudart StrEATERY kostrok en die Salty Flames braai-meester bederf twee manne van die nuwe film, Spelonk, met lekkernye uit die boonste rakke.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2. 

Bedankings:

Fudart Streatery
083 252 8885
hello@fudart.co.za
www.fudart.co.za

Salty Flames
064 684 2690
072 074 0552
Smoked@saltyflames.com
www.saltyflames.com

Knickerbocker Ice Cream Company
072 229 7122
andrew.hollick@knickerbocker.co.za
www.knickerbocker.co.za


Lees Ook: