Pasella besoek spesiale lugskou

20 Maart 2019

Pasella kuier by ‘n baie spesiale lugskou. Nie net is hier ‘n verskeidenheid besonderse vliegtuie bymekaar nie, maar die hele byeenkoms gaan daaroor om ‘n paar van die ouer gardes die geleentheid te gee om op ‘n vlug met van hierdie vintage vliegtuie te gaan. 

Sien vir Paul in sy element tussen ou vliegtuie, Woensdag 20 Maart 2019 om 19:30.