Pasella besoek drie buurlande

30 Mei 2019

Reis saam met Pasella na ons buurlande vir ons lekkerste avontuur nog!

Sasha-Lee Davids loop langs die Fishrivier-canyon in Namibië en maak 'n draai by Ai-Ais Resort and Spa se warmbronne, Rumacques saal 'n perd in Lesotho op, en Amalia Uys duik in die beelskone waters van Mozambiek en leer van die seeskilpaaie se broeiproses.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.

Bedankings:

Ai Ais Resort
+264 63 683 676
book@comparesafaris.com
www.aiaisresort.com 

Naru-Anib Kultuurgroep (Nama-stappers)
Paulus de Vries
+264 81 385 8358
paulusvries@gmail.com

Semonkong Lodge
+266 2700 6037
+266 6202 1012 / 5888 1021
info@semonkonglodge.com
www.semonkonglodge.com

White Pearl Resorts
+27 11 026 2674
+27 82  806 1201
info@semonkonglodge.com
reservations@whitepearlresorts.com
www.whitepearlresorts.com

Gozo Azul Divers
+258 84 451 6110
natalie@gozo-azul.co.za
gozo-azul.co.za

 


Lees Ook: