Op die trein na Matjiesfontein met Tarryn Lamb

07 November 2018

Die sanger Tarryn Lamb en Sasha-Lee Davids ontdek 'n vergete treinroete na die klein dorpie Matjiesfontein. 

Ons besoek dié dorp se Lord Milner Hotel en watergat The Laird's Arms, waar die plaaslike klavier sorg vir groot pret.

Die sanger, aktrise en danser van BlackByrd-faam Tarryn Lamb vertel vir Sasha-Lee van haar huidige projekte terwyl ons dié dorp verken. 

Dis Pasella, Woensdae om 19:30.