Leandie du Randt ontmoet die Lipizzaners

21 November 2018

Paul maak kennis met die stylvolle Lipizzaners wat hul beste voetjie voorsit vir n fotosessie saam met Leandi du Randt.

Ons hoor wat is als nuus met die skrywer en aktrise Leandi du Randt en maak reg vir 'n foto-sessie met die besonderse Lipizzaners. 

In 1944 a select few Lipizzaners were rescued from war-torn Europe and brought to South Africa by Count Jankovich-Besan. The stallions at Kyalami are direct descendants of those horses and their predecessors.