Kos en kuns ontmoet op een unieke plekmatjie

04 Junie 2014

Kos en kuns ontmoet op een unieke plekmatjie in Pasella

Kos en kuns ontmoet op een unieke plekmatjie

Minki bring kuns en kos bymekaar.

Kunstenaars Selwin Pekeur en Portchie het elkeen ‘n plekmatjie geverf, maar het ‘n area groot genoeg vir ‘n bord gelaat waar die sjef die kunswerk met kos kon ‘voltooi’. Die sjefs is Clement Pedro is van die tydskrif Taste en Jacques Erasmus van Hemelhuijs Restaurant in Kaapstad.

Bedankings

Selwin Pekeur


Jacques Erasmus


Hemelhuijs

T: 021 418 2550

E: info@hemelhuijs.co.za

 

Clement Pedro

E: clement.pedro@newmediapub.co.za

 

Portchie

E: portchie@mweb.co.za


Taste

www.tastemag.co.za 

Volg hulle op Twitter: @WWTaste 

Minki se klere geborg deur: Minki se velsorg geborg deur:

 

Old Khaki en Nimue Skin Technology vir Minki


Lees Ook: