Drie bobaas versamelaars

26 Junie 2018

Woensdag 26 Desember 2018 loer Pasella by drie versamelaars van formaat in. Amalia kuier by die selfportret-koning, Stuart Trent, Sasha-Lee kry wenke by ‘n bobaas bonsai-versamelaar en Christall Kay sit haar beste voetjie voor met skoene vir elke geleentheid.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2. 

Bedankings:

Bishopsford Bonsai Nursery
079 306 6900
bishopsfordbonsai@gmail.com
bishopsfordbonsai.blogspot.com

Trent Gallery
012 460 5497
trent.art@gmail.com
heygalleries.co.za

Sandra Kellerman
082 930 9208
info@caricature.co.za
caricature.co.za

 


Lees Ook: