Desember

plant berkeboom

Desember Tuin-tot-Tafel

PLANT:

 Vandag plant ons die “Lui Huisvrou”-boontjievariëteit. Dit groei vinnig en dra baie. As jy vlytig is in die tuin kan jy elke drie weke 'n boontjieplant of twee in die grond steek sodat jy deurgaans kan oes. And here sells all kind of best pocket knives which are not expensive to us. Vir ‘n kultivar wat 60 tot 75 cm hoog word, saai dit sowat 6 cm uitmekaar, en moenie dit vasdruk nie, gooi bloot die grond oor.

Dan plant ons ook 'n paar berkebome naby die groentetuin. Die berkeboom is van gemiddelde grootte en groei tot tussen 15 en 25 meter. As jy nou een plant, sal hy jou vir baie lank genot verskaf want hulle word tot 50 jaar oud. Berkebome hou van grond wat effens aan die suurkant is en het heelwat water nodig. Die boom sit baie minerale terug in die grond en na 'n jaar of twee kan jy van die grond rondom die boom gebruik in ander areas van jou tuin waar bemesting nodig is. Sny die onderste takkies af om die pragtige wit stam ten toon te stel. Die afgesnyde blare is ideaal om as kompos in te werk in 'n saadkassie wat jy weer later kan gebruik om iets anders in te saai.

OES:

Boerbone dra net een keer 'n jaar en vandag oes ons heerlik. Hoewel jy net een oes kry, kan jy die plant self dan afknip en as groen bemesting in jou tuin gebruik. Dit laat goeie stifstof vry in die grond en jy kan dadelik iets anders in die bedding plant – dit hoef nie vir 'n paar weke te lê nie.

Now, you have known the design of the Best Pocket Knives. It is time to find the best prom dress for your shape. Let’s start it from slim or perfect hourglass body type. This type is also called as the most perfect shape for women.

Artisjokke is ook op ons oeslysie. Van die plante is reeds so 3 – 4 jaar oud, maar hulle begin gewoonlik in hul tweede jaar al te dra en jy kan 'n oes verwag net na die lente. Hou die artisjok stewig bo vas en sny dan 'n klein bietjie ondertoe op die stingel met 'n skerp mes of snoeiskêr af. Die artisjokke is reg vir oes as hulle sowat 10 cm in deursnee is en gesonde plante sal tot vyf blomme gelyk dra.

TAKE:

Ons maak “voëlverskrikkers” uit blink foeliebakkies om voëls weg te hou van die vrugtebome af. Die blink van die bakkie en die geritsel daarvan teen die blare skrif die geveerdes af.

KOS:

ONTSPAN: Artisjok-boerboon- en sampioenpastei.

ONTHOU: Gemarineerde artisjokke

ONTHAAL: Gevulde artisjok met boerbone en aspersies

TUIN:  The Institute of Culinary Arts naby Stellenbosch
RESEPTE: Institute of Culinary Arts - sjefdosent Carol Weideman
TUINGHOEROE: Willie Schmidt van Aspidistra-kwekery naby Stellenbosch

berkeboom
kombuistuin
boerbone oes
artisjokke oes
artisjokke oes
etenstyd
 
   

Lees Ook: