Casper de Vries kry nuwe hare

09 Augustus 2019

Casper de Vries kry ‘n splinternuwe haardos vir 2019 op Woensdag 9 Januarie 2019.

Casper laat Suid-Afrikaners al sedert die middel tagtigs lekker lag met sy werk as akteur en komediant. Op Pasella kry Casper 'n splinternuwe kapsel wat sonder enige haar-inplantings sy haarverlies-probleem gaan oplos.

Skakel in om 19:30 op Woensdag 9 Januarie 2019 om Casper se transformasie te sien.