BLOG: Melkkos en Merlot

04 Januarie 2014

Pasella maak mieliekoekies met die Melkos en Merlot blogger Lizet Hartley

BLOG: Melkkos en Merlot

Die week se blogger is Lizet Hartley van Melkkos en Merlot.

Sy maak vir ons Mieliekoekies met Gerookte Salm wat sy bedien met ‘n crème fraiche sous. 

Vir die volle resep, besoek Lizet se blog Melkkos & Merlot

Bedankings

Lizet Hartley

www.melkkos-merlot.co.za


Lees Ook: