BLOG - Shingavet

21 Maart 2014

Shingavet webtuiste op Pasella

Shingavet

Hierdie week se bloggers is die diereliefhebbers agter die Shingavet-webtuiste.

Valdette en Francois Muller wys vir ons hoe om ‘n kat-krabboks, oulike eet- en drinkbak asook ‘n gemaklike kussing vir jou troeteldiere te maak. Die kussing kan jy in sy geheel van weggooigoed maak. 

Bedankings:

Sr. Valdette Müller
Francois Müller
www.shingavet.co.za

Aves Indigo Guesthouse op Pasella

Venue:
Aves Indigo Guesthouse
Dankie aan Master Masemene
www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/aves-indigo





Lees Ook: