3 van die lekkerste diere-bederf-hotelle

24 November 2018

Hierdie week op Pasella is ‘n drie-voudige diere-bederf. Die sangeres-ikoon, Claire Johnston en haar hond, Sam boek in vir ‘n hartlike ontvangs by ‘n honde-hotel. Die Expresso-aanbieder, Zoë Brown en haar kat, Sailor, is een van die eerstes om die splinternuwe kat-hotel in Kaapstad te ondersoek. En die nuwe Pasella-aanbieder, Amalia Uys ontdek ‘n diere-hotel met ‘n sterk fokus daarop om hawelose diere in te neem.

Kyk die volle episode: 

Bedankings:

@Frits Pet Hotel & Daycare Centre
www.atfrits.com
info@atfrits.com
021 200 4244

Woodrock Animal Rescue NPO
www.woodrockanimalrescue.com
hotel@woodrockanimalrescue.co.za
012 943 3695

Must Love Dogs
www.mustlovedogs.co.za
info@mustlovedogs.co.za
071 676 3033


Lees Ook: