3 Oktober: Willie plant bergbittou-plante

Willie plant bergbittou-plante

DIY: Willie plant bergbittou-plante

Kies ‘n sonnige plek in die tuin waar die grond goed dreineer. Die plantjies hou nie van koue en ryp nie, so, trek voorsorg. Hulle doen goed in droogte en is bestand teen siektes.

Jy moet:
Gereeld die dooie knoppies uitknip

 



Lees Ook: