23 Januarie 2013: Willie se plantfeesmaal

Willie se plantfeesmaal

 

Willie se plantfeesmaal

Willie berei ‘n plantfeesmaal voor – hier is sy voorstelle:

Voorgereg:
Peace in the home

Hoofgereg:
Liriopi

Bykosse:
Grasula Stekelrige en nie stekelrige kaktusse

Nagereg:
Dubbele begonias (oggendson)

Koffie:
Tradesantias

Die kaasbord, stel hy soos volg saam:
Benodigdhede:
Emaljebakkie
Hamer en spyker
Lobelias
Grasangeliere
Potgrond


Metode:
Kaap dreineringsgaatjies in die bakkie. Gooi die potgrond in. Plant die grasangeliere in die middel en die lobelias aan die kante sodat dit kan oorhang. Gooi ‘n bietjie nat en bedien!


WENK: Grasangeliere hou van oggendson met skadu laatmiddag. Hulle blom tot twee jaar aanmekaar.


Lees Ook: