19 September 2012: Volvoerplek

Voëlvoerplek

ERFENIS: Voëlvoerplek

Willie maak voerplekke vir voëls


Benodigdhede:
Ou glasgoed
Gom
Voëlsaad
Gesnyde vrugte
Water

 

METODE:

  1. Soek ou glasgoed in jou huis – ‘n beker, koppie, bord, blompotjie ens.

  2. Kry ‘n buisie gom waarmee glas geplak kan word

  3. Sit ‘n bord onder as basis en plak ‘n wynglas of blompotjie aan hom vas

  4. Sit ‘n kleiner bordjie bo-op die glas vas

  5. Volg met nog ‘n glas of blompotjie

  6. Sit ‘n glaskershouer of glas sonder ‘n steel heel bo-op

  7. Gooi voëlsaad in die onderste bord, gesnyde vrugte in die middelste een ‘n dalk ‘n bietjie water in die boonste houer.


Lees Ook: